Psalms 55:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het my siel in vrede gered uit die geveg wat teen my was, want daar was baie by my.
Afrikaans (NLV) 2011 Saans, soggens en smiddae pleit ek en kla ek, en Hy hoor my stem.
Afrikaans 1933/1953 Saans en smôre ns en smiddags klaag ek en steun, en Hy hoor my stem.
Afrikaans 1983 In die aand, in die môre en in die middag, heeldag kla en sug ek, en Hy hoor my roep.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die aand, in die oggend en in die middag het ek gekla en gesteun; maar Hy het my stem gehoor.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek kla en sug die hele dag lank, in die aand, in die oggend, in die middag, en die Here hoor wat ek vra.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Enige tyd van die dag of nag kan ek met Hom praat. Ek kla en sug. Ek sal vir die Here sê wat my pla. Ja, ek sal heeldag my hart vir Hom oopmaak. Hy weet wat my ongelukkig maak. Hy help my as ek sy hulp vra.