Psalms 55:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sal saans en môre en middag bid en hardop roep, en hy sal my stem hoor. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar ek roep tot God, en die Here sal my verlos. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar ek, ek roep God aan, en die HERE sal my verlos. |
| Afrikaans 1983 | Maar ek roep na God, na die Here wat my sal red. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek, ek roep tot God, en die Here sal my verlos. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ekself sal roep en vra dat God my moet help, en ek weet dat die Here my sal red. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek leef net uit God se hand. Tot Hom bid ek. Die Here sal my uit hierdie probleem red. |