Psalms 55:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat my betref, ek sal God aanroep; en die HERE sal my verlos. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laat die dood hulle oorval. Laat die doderyk hulle lewendig verslind, want boosheid heers in hulle huise en harte. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat die dood hulle oorval, laat hulle lewendig in die doderyk neerdaal; want boosheid is in hulle woning, in hulle binneste. |
| Afrikaans 1983 | Mag die dood my vyande oorval! Mag hulle onverwags neerdaal na die doderyk, want in hulle huise en harte heers daar boosheid. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mag die dood hulle onverhoeds betrap, mag hulle lewendig afdaal na die •doderyk; want boosheid is by hulle tuis, dit is in hulle midde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek bid dat my vyande skielik moet sterf, hulle moet nog lewe wanneer hulle afgaan na die doderyk. Hoekom? Want daar is net slegte dinge in hulle huise en hulle harte. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maak hierdie slegte mense dood, Here! Ek wens dat hulle sommer in ’n oogwink sal verdwyn. Hulle leef net om kwaad te doen. Hulle is deur en deur sleg. |