Psalms 55:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ons het saam goeie raad gehou en saam na die huis van God gestap. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar nou is dit jy, ’n man soos ek, my goeie vriend en my metgesel. |
| Afrikaans 1933/1953 | maar jy, 'n man soos ek, my vriend en my vertroude! |
| Afrikaans 1983 | Maar nou is dit jy, 'n man soos ek, my maat en my goeie vriend. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar dat dit jy is, 'n mens soos ek, my boesemvriend en vertroueling – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar dit is jy, 'n man soos ek, jy wat altyd my vriend en my maat was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nee, dit is jy, my beste vriend! Ons ken mekaar baie goed. Ek het jou met my lewe vertrou. |