Psalms 55:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want dit was nie 'n vyand wat my gesmaad het nie; dan sou ek dit kon dra; ook was dit nie hy wat my gehaat het wat hom teen my groot gemaak het nie; dan sou ek my vir hom weggesteek het: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Verwoesting is aan die orde van die dag, verdrukking en bedrog heers in die strate. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wat onheil aanbring, is daarbinne, en verdrukking en bedrog wyk nie van sy markplein nie. |
| Afrikaans 1983 | Daar heers wanorde in die stad, op sy pleine is daar net verdrukking en bedrog. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vernietiging is binne-in die stad, verdrukking en bedrog wyk nie van die stadsplein nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Alles in die stad is sleg. Hulle verdruk die mense en lieg vir hulle op die oop stuk grond by die poort. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle lieg en bedrieg sonder ophou. Hulle steel dinge wat aan ander behoort. |