Psalms 54:9 — Compare Translations
5 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Uit al my benoudheid het U my bevry. Die triomf oor my vyande kon ek self sien. |
| Afrikaans 1983 | U het my uit elke benoudheid gered en my oor my vyande laat triomfeer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | ja, u Naam het my uit alle nood gered en ek kon op my vyande neerkyk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want U het my gered uit elke gevaar, ek het gesien my vyande lê voor my. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U het my uit my nood gered. U het vir my gewys hoe mense wat my wou doodmaak, self sleg daarvan afkom. |