Psalms 54:8 — Compare Translations
5 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal ’n vrywillige dankoffer aan U bring. Ek sal u Naam loof, Here, want dit is goed. |
| Afrikaans 1983 | Dan sal ek offers aan U bring, selfs meer as wat U vra, ek sal u Naam loof, Here, want U is goed, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vrywillig wil ek offers aan U bring. Ek wil u Naam prys, Here, want dit is goed; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal 'n offer bring wat U nie gevra het nie, ek sal vir U dankie sê, Here, want U is goed. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek wil graag vir U iets doen om vir U dankie te sê, selfs meer as wat U vra: ek wil U kom loof, Here, want U is baie goed vir al u kinders. |