Psalms 54:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek wil vrywillig aan U offer; ek wil U Naam loof, HERE; want dit is goed. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar God is my Helper. Die Here ondersteun my! |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, God is my helper. Dit is die Here wat my siel ondersteun. |
| Afrikaans 1983 | Maar vir my help God altyd, die Here hou my lewe in stand. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, God is vir my 'n helper, my Heer is die Een wat my lewe ondersteun. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle moet weet dat dit God is wat my help, my Here beskerm my lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gelukkig help God my altyd! Die Here hou my lewe in sy hand vas. |