Psalms 54:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy sal my vyande kwaad vergelde; vernietig hulle in u waarheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want vreemdelinge val my aan; geweldenaars soek my lewe. Hulle steur hulle nie aan God nie. Sela |
| Afrikaans 1933/1953 | Want vreemdes staan teen my op, en tiranne soek my lewe; hulle stel God nie voor hul oë nie. Sela. |
| Afrikaans 1983 | want vyande staan teen my op, geweldenaars soek my lewe, hulle hou geen rekening met God nie. Sela |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want vreemdes het teen my opgestaan en gewelddadige mense soek my lewe. Hulle hou God nie voor oë nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | want mense wat ek nie ken nie, wil my aanval, wrede mense wil hê dat ek moet sterf. Hulle maak of daar nie 'n God is nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mense wat ek nie ken nie, probeer my onderkry. Mense wat geweld gebruik, wil my doodmaak. Vir God het hulle geen respek nie. |