Psalms 54:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, God is my helper; die HERE is met die wat my siel ondersteun. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | O God, luister na my gebed. Gee aandag aan my smeking. |
| Afrikaans 1933/1953 | o God, hoor my gebed, luister na die woorde van my mond! |
| Afrikaans 1983 | Hoor my gebed, o God, luister na my woorde, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | O God, hoor my gebed; luister na die woorde van my mond, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | O God, U moet luister na my gebed, U moet doen wat ek vir U vra, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God, help my wanneer ek tot U bid. Moet my nie ignoreer as ek by U kom hulp vra nie. |