Psalms 54:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want vreemdelinge het teen my opgestaan, en verdrukkers soek my siel; hulle het God nie voor hulle gestel nie. Sela.
Afrikaans (NLV) 2011 O God, red my deur die mag van u Naam! Laat aan my reg geskied deur u krag.
Afrikaans 1933/1953 o God, verlos my deur u Naam, en doen aan my reg deur u mag!
Afrikaans 1983 Red my deur u mag, o God, laat aan my reg geskied deur u krag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) O God, verlos my deur u Naam en verdedig my saak deur u groot krag.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) O God, U self moet my red, U is sterk, U moet vir almal wys dat ek onskuldig is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God, red my, asseblief! U is baie sterk. Laat die regte dinge met my gebeur.