Psalms 54:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoor my gebed, o God; luister na die woorde van my mond. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | *** |
| Afrikaans 1933/1953 | toe die Sifiete gekom en aan Saul gesê het: Het Dawid hom nie by ons weggesteek nie? |
| Afrikaans 1983 | na aanleiding daarvan dat die Siffiete gekom en vir Saul gesê het: Dawid kruip by ons weg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die Sifiete gegaan en vir Saul gesê het: “Het Dawid dan nie by ons kom wegkruip nie?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | toe die Siffiete vir Saul gaan sê het dat Dawid by hulle wegkruip. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |