Psalms 53:7 — Compare Translations
5 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mag uit Sion redding kom vir Israel! Wanneer God sy volk herstel, sal Jakob jubel, sal Israel bly wees. |
| Afrikaans 1983 | Ag, mag daar tog uit Sion vir Israel redding kom! Wanneer God die lot van sy volk verander, sal Jakob juig, sal Israel bly wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mag daar uit Sion redding kom vir Israel! Wanneer God die lot van sy volk omkeer, moet Jakob juig, moet Israel bly wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek bid dat daar uit Sion iemand sal kom wat vir Israel sal red. Wanneer God dit beter laat gaan met sy volk, dan sal die nageslag van Jakob juig, Israel sal feesvier. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ag, mag die Here sy kinders in nood kom help! Sy kinders sal so bly wees wanneer God hulle situasie heeltemal verander. |