Psalms 53:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Het die werkers van ongeregtigheid geen kennis nie? wat my volk eet soos hulle brood eet; hulle het God nie aangeroep nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar nee! Almal het weggedraai; almal het bedorwe geword. Niemand doen wat goed is nie, nie eens één nie! |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle het almal afgewyk, tesame het hulle ontaard; daar is niemand wat goed doen nie, ook nie een nie. |
| Afrikaans 1983 | Almal het afgedwaal, die laaste een het ontaard, daar is niemand wat goed doen nie, selfs nie één nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Almal het afgedwaal, saam het hulle ontaard; daar is nie een wat goed doen nie, selfs nie een nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar hulle het almal sleg geword, hulle het nie op die regte pad geloop nie. Nie een van hulle doen goed nie, nie een nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Alle mense het die verkeerde pad begin loop. Hulle was almal ewe korrup. Nie een het daarin belanggestel om te doen wat God wil hê nie. |