Psalms 53:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | (Aan die musiekleier op Mahalat, Maskil, 'n Psalm van Dawid.) Die dwaas het in sy hart gesê: Daar is geen God nie. Hulle is verdorwe, en hulle het gruwelike ongeregtigheid gedoen; daar is niemand wat goed doen nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | *** |
| Afrikaans 1933/1953 | Vir die musiekleier; op die wysie van: "M halat." 'n Onderwysing van Dawid. |
| Afrikaans 1983 | Vir die koorleier: met fluitspel. 'n Gedig van Dawid. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vir die •musiekleier. Op Magalat. 'n Maskiel. Van Dawid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Vir die leier van die koor: Die fluite moet speel en julle moet sing. 'n Lied van Dawid. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |