Psalms 52:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die regverdiges sal dit sien en vrees en hom uitlag.
Afrikaans (NLV) 2011 Jy geniet woorde wat vernietig, en met jou tong bedrieg jy!
Afrikaans 1933/1953 Jy hou net van woorde wat verslind, o bedrieglike tong!
Afrikaans 1983 Jy saai graag verwarring met jou leuens!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy hou van allerhande lasterlike woorde, van 'n tong wat bedrieg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy hou daarvan om mense te bedrieg, jy wil hê hulle moet verkeerd dink.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy kry lekker as jy ander seermaak met wat jy sê, jou leuenaar.