Psalms 52:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U het alle verterende woorde lief, o bedrieglike tong. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy beplan verwoesting. Jou tong is skerp soos ’n skeermes; jy is ’n bewerker van bedrog. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jou tong beraam onheil, soos 'n geslypte skeermes, o werker van bedrog! |
| Afrikaans 1983 | Jy wil ander se ondergang bewerk, met jou vlymskerp tong pleeg jy bedrog. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jou tong beplan vernietiging, soos 'n skerp skeermes, jy wat bedrog pleeg. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy dink altyd hoe jy ander mense kan laat swaarkry. Jy sê dinge wat mense seermaak, jy probeer almal bedrieg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy maak heeldag planne om ander se lewe deurmekaar te krap. Jy spesialiseer in leuens. Jy wil ander seermaak met elke woord wat jy sê. |