Psalms 52:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy het die kwaad meer lief as die goeie; en lieg eerder as om geregtigheid te spreek. Sela.
Afrikaans (NLV) 2011 Hoekom spog jy met jou boosheid, man van mag? God se troue liefde is mos sonder einde!
Afrikaans 1933/1953 Wat beroem jy jou in die kwaad, o geweldige? Die goedertierenheid van God duur die hele dag!
Afrikaans 1983 Jy wat jou groot hou, jy spog verniet oor jou slegte dade! Onthou, God sorg altyd vir my.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Waarom spog jy oor 'n bose daad, krygsheld? God se troue liefde is die hele dag daar.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy wat dink jy is sterk, hoekom spog jy oor die slegte dinge wat jy doen? God doen altyd wat Hy belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy dink jy is baie goed, nè! Jy spog oor die slegte dinge wat jy doen. Maar God sorg nog altyd vir my.