Psalms 52:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jou tong bedink onheil; soos 'n skerp skeermes wat bedrieglik werk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | *** |
| Afrikaans 1933/1953 | toe Doëg, die Edomiet, gekom het en aan Saul te kenne gegee en aan hom gesê het: Dawid het in die huis van Ahim,leg ingegaan. |
| Afrikaans 1983 | na aanleiding daarvan dat die Edomiet Doëg gekom en aan Saul vertel het: Dawid was in die huis van Agimelek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Doëg, die Edomiet, gegaan en vir Saul berig gebring het. Hy het vir hom gesê: “Dawid het by die huis van Agimeleg aangekom.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | toe die Edomiet Doëg vir Saul gaan sê het dat Dawid na die tempel van Agimelek gekom het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |