Psalms 52:11 — Compare Translations

5 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sal U altyd loof, o God, vir wat U gedoen het. Ek sal op u Naam hoop, want hulle wat aan U getrou is, weet dat U goed is.
Afrikaans 1983 Ek sal U altyd loof vir wat U gedoen het. Voor u dienaars sal ek u Naam prys, want U is goed.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sal U vir altyd prys omdat U opgetree het. In die teenwoordigheid van u getroue volgelinge vestig ek my hoop op u Naam, want dit is goed.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) O God, ek sal aanhou om vir U dankie te sê vir wat U gedoen het. Ek sal sê U is goed, ek sal dit doen sodat die mense my kan hoor, die mense wat in U glo.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal altyd vir U met my hele hart dankie sê vir alles wat U vir my doen. U is so wonderlik goed vir my. Saam met u kinders sal ek U loof.