Psalms 51:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, ek is gevorm in ongeregtigheid; en in sonde het my moeder my ontvang. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want ek ken my oortredings en my sonde is gedurig voor my. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want,k ken my oortredinge, en my sonde is altyddeur voor my. |
| Afrikaans 1983 | Ja, my oortredings ken ek en van my sonde bly ek altyd bewus. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want ek is deeglik bewus van my oortredings en my sonde is voortdurend voor my. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, ek weet self dat ek opstandig was, ek vergeet nooit my sonde nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek weet dat ek groot foute in u oë gemaak het. Ek kan nie ophou om daaraan te dink nie. My gewete pla my aanmekaar. |