Psalms 51:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Teen U alleen het ek gesondig en gedoen wat verkeerd is in U oë, sodat U geregverdig kan word as U spreek, en duidelik kan wees as U oordeel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Was my skoon van my skuld. Reinig my van my sonde. |
| Afrikaans 1933/1953 | Was my heeltemal van my ongeregtigheid en reinig my van my sonde. |
| Afrikaans 1983 | Was my skoon van my skuld, reinig my van my sonde! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Was my heeltemal skoon van my sondeskuld en reinig my van my sonde |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U moet alles wegneem wat ek verkeerd gedoen het. U moet my reinig en my sonde wegwas soos 'n mens iemand skoon was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Delg die skuld van my sondes uit. Maak my skoon omdat my sondes my vuilgesmeer het. |