Psalms 51:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want ek erken my oortredinge, en my sonde is altyd voor my.
Afrikaans (NLV) 2011 Wees my genadig, o God, volgens u troue liefde. Wis tog my sonde uit, op grond van u barmhartigheid.
Afrikaans 1933/1953 ***
Afrikaans 1983 Wees my genadig, o God, in u troue liefde, wis my oortredings uit in u groot barmhartigheid!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wees my genadig, o God, volgens u troue liefde; wis my oortredings uit volgens u groot ontferming.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) O God, U moet genadig wees vir my, want U doen altyd wat U belowe het. U is altyd jammer vir u mense, daarom moet U nie meer daaraan dink dat ek opstandig was teen U nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God, wees my genadig. U het tog u kinders baie lief. Vergewe my al my sonde omdat U u kinders oorlaai met arms vol liefde. Vat my verkeerde dade baie ver van my af weg.