Psalms 51:20 — Compare Translations

5 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 Wees genadig oor Sion, volgens u goedheid; herbou tog die mure van Jerusalem.
Afrikaans 1983 Laat Sion u liefde en u goedheid ondervind: herbou tog die mure van Jerusalem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Doen volgens u wil goed aan Sion, herbou die mure van Jerusalem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet besluit om weer goed te doen aan Sion, U moet die mure van Jerusalem weer bou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wees goed vir u kinders, Here. Bou u mense se lewe weer op. Dan sal hulle weer dinge doen wat U gelukkig maak.