Psalms 51:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Doen goed na U welbehae aan Sion; bou die mure van Jerusalem.
Afrikaans (NLV) 2011 U verlang nie offers nie, anders sou ek dit bring. Selfs brandoffers wil U nie hê nie.
Afrikaans 1933/1953 Want U het geen lus in slagoffer nie, anders sou ek dit gee; in brandoffer het U geen behae nie.
Afrikaans 1983 'n Offer vra U nie, anders sou ek dit bring; 'n brandoffer wil U nie hê nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U vind immers geen vreugde in slagoffers nie, anders sou ek dit gee; •brandoffers aanvaar U nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want offers is nie vir U belangrik nie, U hou nie daarvan dat ek net brand-offers gee nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, U wil nie hê dat ons U moet probeer vergoed vir alles wat U vir ons doen nie. Anders sou ek dit doen. U vra nie offers van ons nie.