Psalms 51:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die offers van God is 'n gebroke gees; 'n gebroke en verslae hart, o God, sal U nie verag nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Help my om te praat, Here, sodat ek u lof kan verkondig. |
| Afrikaans 1933/1953 | Here, open my lippe, dat my mond u lof kan verkondig. |
| Afrikaans 1983 | Here, gee my die woorde om u lof te verkondig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My Heer, maak my lippe oop en my mond sal u lof verkondig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My Here, gee vir my die woorde om U te prys, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, sit al die regte woorde waarmee ek U kan prys in my mond. |