Psalms 51:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want jy wil nie offerandes hê nie; anders sou ek dit gee. U het geen behae in brandoffer nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Verlos my van bloedvergieting, God, my Redder-God. Dan sal ek voluit sing van u regverdigheid.
Afrikaans 1933/1953 Red my van bloedskuld, o God, God van my heil! Laat my tong u geregtigheid uitjubel.
Afrikaans 1983 Red my van ondergang, o God, my Redder, dat ek kan jubel oor u verlossingsdaad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Red my van bloedskuld, o God, God wat my verlos, laat my tong juig oor u geregtigheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) O God, U moet my red sodat mense my nie doodmaak nie. U is die God wat my sal red, ek sal juig wanneer U my red.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God, help my om nie ander mense se lewe te vernietig nie! U is die God wat my lewe heelmaak. Help my om vol blydskap vir ander te vertel van die goeie dinge wat U doen.