Psalms 51:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) O HERE, open my lippe; en my mond sal U lof verkondig.
Afrikaans (NLV) 2011 Dan sal ek oortreders u weë leer, sodat sondaars hulle tot U sal bekeer.
Afrikaans 1933/1953 Ek wil die oortreders u weë leer, dat die sondaars hulle tot U kan bekeer.
Afrikaans 1983 Dan sal ek oortreders leer wat U van 'n mens verwag; dat die sondaars hulle tot U sal bekeer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek wil oortreders u paaie leer, dat sondaars na U kan terugkeer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal vir mense wat opstandig is, leer hoe om vir U te dien, sondaars sal terugkom na U toe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek wil baie graag mense help wat nie doen wat U sê nie. Ek wil vir hulle sê om hulle sondes te laat staan en na U toe terug te kom.