Psalms 51:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dan sal Ek oortreders U weë leer; en sondaars sal hulle tot U bekeer.
Afrikaans (NLV) 2011 Moenie my verban wég van u teenwoordigheid nie, en moenie u Heilige Gees van my af wegneem nie.
Afrikaans 1933/1953 Verwerp my nie van u aangesig nie en neem u Heilige Gees nie van my weg nie.
Afrikaans 1983 Moet my tog nie van U af wegdryf en u Heilige Gees van my af wegneem nie!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moet my tog nie wegdryf uit u teenwoordigheid nie; en moet u •heilige Gees nie van my wegneem nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moenie vir my weggooi nie, U moet altyd by my bly.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jaag my nooit voor U weg nie. Laat u Goddelike krag ook nie van my af weggaan nie. U krag sorg dat ek doen wat U vra.