Psalms 51:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verwerp my nie van U aangesig af nie; en neem u heilige gees nie van my af nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie let op my sondes nie, en wis al my oortredings uit. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verberg u aangesig vir my sondes en delg uit al my ongeregtighede. |
| Afrikaans 1983 | Moet tog nie ag slaan op my sondes nie, wis al my skuld uit! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sluit u oë vir my sonde, en al my sondeskuld, wis dit uit! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U moenie na my sonde kyk nie, U moenie dink aan al die verkeerde dinge wat ek gedoen het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moet nooit weer dink aan die verkeerde dinge wat ek gedoen het nie. Vat alles weg uit my lewe wat nie reg is in u oë nie. |