Psalms 51:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) (Aan die musiekleier, 'n Psalm van Dawid, toe die profeet Natan na hom gekom het, nadat hy in Batseba ingegaan het.) Wees my genadig, o God, na U goedertierenheid; delg uit na die grootheid van U barmhartighede uit my oortredings.
Afrikaans (NLV) 2011 ***
Afrikaans 1933/1953 Vir die musiekleier. 'n Psalm van Dawid,
Afrikaans 1983 Vir die koorleier. 'n Psalm van Dawid, na aanleiding daarvan
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vir die •musiekleier. 'n Psalm. Van Dawid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Vir die leier van die koor. 'n Psalm van Dawid
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***