Psalms 50:9 — Compare Translations
6 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek soek geen bul uit jou stal, of bokke uit jou kraal nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek hoef uit jou huis geen stier te neem of bokke uit jou krale nie; |
| Afrikaans 1983 | Ek wil geen jong bul uit jou stal hê of bokke uit jou krale nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal nie uit jou stal 'n bul vat, bokramme uit jou krale nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek vra nie bulle uit julle stalle of bokke uit julle krale nie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het nie julle bokke of beeste nodig wat julle so offer nie. Alles behoort in elk geval aan My. |