Psalms 50:6 — Compare Translations
6 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die hemele maak sy regverdigheid bekend, want God self is die regter. Sela |
| Afrikaans 1933/1953 | En -- die hemele verkondig sy geregtigheid, want God staan gereed om te oordeel! Sela. |
| Afrikaans 1983 | Die hemel getuig: “God is regverdig, en Hý is die regter.” Sela |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hemel maak sy geregtigheid bekend, want God, Hy is regter. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Almal in die hemel sê dat God reg sal doen aan mense, want Hy is self die Regter. Sela |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Almal in die hemel stem saam: “God doen altyd wat reg is, ook as Hy mense oordeel.” |