Psalms 50:5 — Compare Translations

6 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 “Versamel dié wat getrou is aan My, en met offers ’n verbond met My sluit.”
Afrikaans 1933/1953 Versamel my gunsgenote vir My, hulle wat my verbond by die offer sluit!
Afrikaans 1983 “Maak bymekaar dié wat aan My getrou is en met 'n offer 'n verbond met My gesluit het.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Maak my getroue volgelinge vir my bymekaar, hulle wat by die offers my verbond hernu.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy sê: “Bring bymekaar die mense wat in My glo, die mense wat 'n offer gebring het en wat met My 'n verbond gemaak het.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Maak die mense bymekaar wat My so getrou dien. Ons het mos ’n ooreenkoms met mekaar.”