Psalms 50:4 — Compare Translations

6 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 Hy roep die hemel en die aarde om sy getuies te wees wanneer Hy regspreek oor sy volk:
Afrikaans 1933/1953 Hy roep na die hemel daarbo, en na die aarde, om sy volk te oordeel:
Afrikaans 1983 Hy roep die hemel en die aarde op vir die saak teen sy volk:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy roep na die hemel daarbo, en na die aarde, om sy volk te oordeel:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy roep na die hemel daarbo en na die aarde, Hy wil sy volk oordeel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy roep almal in die hemel en op aarde nader om te hoor wat Hy van sy volk gaan sê. Hy gaan sy volk oordeel.