Psalms 50:3 — Compare Translations
6 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons God kom nader, maar nie in stilte nie: Voor Hom verteer ’n vuur en rondom Hom woed ’n storm. |
| Afrikaans 1933/1953 | Onse God kom en kan nie swyg nie. Vuur verteer voor sy aangesig, en rondom Hom storm dit geweldig. |
| Afrikaans 1983 | Ons God kom, Hy bly nie stil nie. Voor Hom uit brand 'n vuur, rondom Hom woed 'n storm. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ons God kom en Hy gaan nie stilbly nie; voor Hom brand 'n verterende vuur, rondom Hom woed 'n geweldige storm. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons God kom, Hy bly nie stil nie, 'n vuur brand voor Hom, en daar is 'n groot storm rondom Hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ons God kom. Hy bly nie stil nie. Dit is of ’n storm rondom Hom losbreek en ’n vuur alles voor Hom wegbrand. |