Psalms 50:22 — Compare Translations
6 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Luister hierna, julle wat My misken, anders sal Ek julle uitmekaarskeur sonder dat iemand julle verlos. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verstaan dit tog, o Godvergeters, sodat Ek nie verskeur sonder dat iemand red nie. |
| Afrikaans 1983 | Julle moet luister na hierdie waarskuwing, julle wat nie met God rekening hou nie, anders verskeur Ek julle sonder dat iemand kan red. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Verstaan dit tog, julle wat God vergeet, anders verskeur Ek, en daar is niemand wat kan red nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Julle wat maak of daar nie 'n God is nie, julle moet asseblief luister na wat Ek sê. As julle dit nie doen nie, dan sal Ek word soos 'n leeu wat vir julle doodbyt, en niemand sal julle red nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Luister asseblief mooi as Ek julle waarsku, julle wat leef asof God nie daar is nie. As Ek julle begin straf, sal niemand julle meer kan help nie. |