Psalms 50:20 — Compare Translations
6 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy sit en beswadder jou broer, en praat tot nadeel van jou eie broer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy sit en praat teen jou broer, die seun van jou moeder beskimp jy. |
| Afrikaans 1983 | Jy sit en praat teen jou broer, jou eie broer beswadder jy. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy sit en konkel teen jou broer, jou moeder se seun beswadder jy. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy sit en praat teen jou eie broer en jy beskuldig hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | jy gee nie eens om of dit jou eie broer is wat jy so behandel nie. Jy smeer hom swart. |