Psalms 50:2 — Compare Translations
6 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vanuit Sion, in volmaakte prag, skyn God in heerlikheid. |
| Afrikaans 1933/1953 | Uit Sion, die volkomenheid van skoonheid, verskyn God in ligglans. |
| Afrikaans 1983 | Uit Sion, stad van volmaakte prag, verskyn God in glans. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vanuit Sion, plek van volmaakte skoonheid, laat God sy lig straal. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God laat sy lig skyn uit Sion, die mooiste van al die plekke. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sion is ’n ongelooflike mooi stad. Daar verskyn God soos ’n verblindende lig. |