Psalms 50:19 — Compare Translations

6 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 Jou mond verkondig kwaad, en jou tong praat bedrog.
Afrikaans 1933/1953 Jou mond laat jy los in boosheid, en jou tong vleg bedrog.
Afrikaans 1983 As jy jou mond oopmaak, praat jy kwaad; jou tong ryg bedrog aanmekaar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy gee jou mond vrye teuels vir boosheid, en jy span jou tong in vir bedrog.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy wil altyd iets sê wat dit sleg sal laat gaan met iemand anders, jy vertel leuens oor mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As jy jou mond oopmaak, lieg en bedrieg en skinder jy;