Psalms 50:16 — Compare Translations
6 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar vir die goddelose sê God: “Hoe durf jy my bepalings voorhou en jou op my verbond beroep? |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar aan die goddelose sê God: Wat vertel jy nog my insettinge en neem jy my verbond in jou mond -- |
| Afrikaans 1983 | Maar vir die goddelose sê God: “Waarom sê jy my voorskrifte een vir een op en beroep jy jou op my verbond, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar vir die goddelose sê God: “Watter reg het jy om my voorskrifte op te sê en my verbond op jou lippe te neem? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar God sê vir die mens wat verkeerd doen: “Dink jy dat jy reg doen? Jy sê wat Ek wil hê en jy praat oor die verbond wat Ek met julle gemaak het, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vir die slegte mens sê God: “Hoekom praat jy nog oor die wil van die Here asof dit vir jou saak maak? Hoekom maak jy asof ons met mekaar ’n ooreenkoms het? |