Psalms 50:15 — Compare Translations
6 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Roep na My in die dag van nood. Ek sal jou verlos en jy sal My eer.” |
| Afrikaans 1933/1953 | en roep My aan in die dag van benoudheid: Ek sal jou uithelp, en jy moet My eer. |
| Afrikaans 1983 | Roep My aan in die dag van benoudheid: Ek sal jou uithelp en jy sal My eer.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Roep My aan in 'n tyd van nood; Ek sal jou red, en jy sal My eer.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet tot My bid wanneer dit sleg gaan. Ek sal jou red, en jy sal My eer.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As jy probleme het, roep My om te help en Ek sal jou help. En jy moet vir My dankie sê.” |