Psalms 50:14 — Compare Translations

6 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 Offer dankoffers aan God, en betaal jou geloftes aan Hom die Allerhoogste.
Afrikaans 1933/1953 Offer dank aan God, en betaal jou geloftes aan die Allerhoogste;
Afrikaans 1983 Lof is die offer wat jy aan God moet bring. Betaal jou geloftes aan die Allerhoogste.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Offer dank aan God, betaal jou geloftes aan die Allerhoogste.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nee, die offer wat jy vir God moet bring, is dit: Jy moet vir Hom dankie sê vir alles. En jy moet doen wat jy belowe het aan My, die Hoogste God.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wat Ek wel wil hê, is dat jy met jou lewe vir My dankie moet sê. Gee en doen vir My, die Allerhoogste, wat jy belowe het.