Psalms 50:13 — Compare Translations
6 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Eet Ek dalk die vleis van bulle, of drink Ek die bloed van bokke? |
| Afrikaans 1933/1953 | Sou Ek vleis van stiere eet of bloed van bokke drink? |
| Afrikaans 1983 | Eet Ek miskien die vleis van die bulle wat julle offer, of drink Ek die bloed van bokke? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Eet Ek die vleis van bulle, en die bloed van bokramme, drink Ek dit? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek eet nie die vleis en Ek drink nie die bloed van die bulle en bokke wat julle offer nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het nie jou bokke of beeste nodig nie. Ek benodig nie hulle vleis en hulle bloed nie. |