Psalms 50:12 — Compare Translations
6 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sou Ek honger wees, sal Ek jou dit nie sê nie, want aan My behoort die aarde en alles daarop. |
| Afrikaans 1933/1953 | As Ek honger het, sal Ek jou dit nie sê nie; want die wêreld is myne en sy volheid. |
| Afrikaans 1983 | Ek sou jou nie vra as Ek honger sou kry nie, want die aarde en alles wat daarop is, behoort aan My. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As Ek honger word, sal Ek jou nie sê nie, want die wêreld en die volheid daarvan is myne. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer Ek honger word, dan sal Ek nie vir julle kos vra nie, want die wêreld en alles daarop is Myne. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sê nou Ek is honger, sou Ek vir jou kos vra? Nee, want alles in die wêreld behoort aan My. |