Psalms 50:10 — Compare Translations
6 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want al die diere van die bos is Myne, ook die wild op duisende berge. |
| Afrikaans 1933/1953 | want al die wilde diere van die bos is myne, die vee op berge by duisende. |
| Afrikaans 1983 | want al die diere in die bos is Myne, die wild op duisende berge. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want aan My behoort al die wild in die bos, die diere op 'n duisend berge. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | want al die wilde diere in die bos en die diere op duisende berge is Myne. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar is duisende wilde diere wat Myne is. Ja, al die beeste wat jy op die berge sien wei, behoort aan My. |