Psalms 5:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want daar is geen getrouheid in hulle mond nie; hulle binneste is baie boosheid; hulle keel is 'n oop graf; hulle vlei met hul tong.
Afrikaans (NLV) 2011 Leer my tog wat reg is, Here, vanweë my vyande, en u pad, maak dit voor my reguit.
Afrikaans 1933/1953 HERE, lei my in u geregtigheid om my vyande ontwil; maak u weg voor my reg.
Afrikaans 1983 Omdat ek vyande het, Here, leer my tog wat reg is en help my om u wil te doen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Lei my deur u geregtigheid, Here, omdat ek teenstanders het; maak u pad reguit voor my.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, ek het vyande. Daarom vra ek dat U my moet lei en vir my moet leer wat reg is, U moet vir my wys hoe ek moet lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, help my om reg te lewe, want mense wat niks van my hou nie, hou my fyn dop. Help my om op die reguit pad te loop wat U gelukkig maak.