Psalms 5:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar wat my aangaan, ek sal in u huis kom in die grootheid van u goedertierenheid, en in u vrees sal ek aanbid na u heilige tempel.
Afrikaans (NLV) 2011 U vernietig hulle wat leuens vertel. Die Here verafsku moordenaars en bedrieërs.
Afrikaans 1933/1953 U sal die leuensprekers laat omkom; van die man van bloed en bedrog het die HERE 'n afsku.
Afrikaans 1983 U roei alle leuenaars uit. Die Here verafsku moordenaars en bedrieërs.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U laat leuenaars ten gronde gaan; die Here verafsku mense wat bloed vergiet en bedrog pleeg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U laat die mense sterf wat leuens vertel, U haat mense wat ander mense vermoor of bedrieg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U bring ’n einde aan oneerlike mense wat lieg en kwaadpraat. Hulle wat doodmaak en bedrieg, maak U sommer baie kwaad.