Psalms 5:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy moet die wat lont praat, vernietig; die HERE sal 'n afsku het van die bloedige en bedrieglike man.
Afrikaans (NLV) 2011 Verwaandes kan nie voor U kom nie; U haat almal wat kwaad bewerk.
Afrikaans 1933/1953 Die onsinniges sal voor u oë nie standhou nie; U haat al die werkers van ongeregtigheid.
Afrikaans 1983 Hooghartiges durf nie voor U kom nie. U haat almal wat onreg doen,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Verwaande mense kan voor U oë nie staande bly nie; U het 'n weersin in almal wat onreg pleeg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hoogmoedige mense kan nie naby U kom nie, U haat almal wat slegte dinge doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle wat dink hulle is beter as ander, sal ongemaklik by U wees. U hou niks van mense wat lelike dinge aan ander doen nie.