Psalms 5:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want U is nie 'n God wat behae het in goddeloosheid nie; en die kwaad sal nie by U woon nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Here, in die oggend sal U my stem hoor. Soggens bring ek my versoeke vol verwagting na U toe.
Afrikaans 1933/1953 In die môre, HERE, sal U my stem hoor; in die môre sal ek dit aan U voorlê en afwag.
Afrikaans 1983 U luister na my stem in die môre, Here, in die môre terwyl ek voor U verskyn en op U wag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Here, in die oggend hoor U my stem, in die oggend lê ek my saak aan U voor, en wag.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, wanneer ek in die oggend bid, dan sal U hoor. Ek kom staan voor U in die oggend en ek wag dat U my moet help,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U sal hoor as ek soggens vroeg met U praat, Here. Soggens sal ek my hart oopmaak en wag op u antwoord.